Upington Latest News | Water vir Calvinia |

Bande winkels samel water vir Calvinia in

Upington Latest News | Water vir Calvinia |

Hier sit Rudi van Fit-It Kathu saam met Carel Reyneke met die water wat deur bande winkels in ons groep geskenk is. In totaal het ons 777 bottels van 5liter elk geskenk (3885 liter). Die water word vandag vervoer na Calvinia wat op die stadium geen water meer oor het in die dorp nie. Die volgende winkels het ‘n bydra gelewer: Fit- It Kathu; Fit-It De Aar; Fit-It Upington; Fit-It Kakamas; Fit-It Aggeneys; Fit-It Welkom; Hi-Q Upington; Supa-Quick Kathu en Xtreme Wheel & Tyre Upington.


Latest News


What to Do & See

Copyright © 2017. Upington Accommodation, Business & Tourism Portal. All Rights Reserved.

Website Designed & Maintained by Web Ateljee