Lifestyle | Churches | Die Gereformeerde Kerk UpingtonDie Gereformeerde Kerk UpingtonDie Gereformeerde Kerk Upington

Die Gereformeerde Kerk Upington

054 331 1350Die Gereformeerde Kerk Upington is op 17 Januarie 1959, op die plaas Melkstroom van dr. AJL Vlok, gestig met 40 belydende lidmate. Die huidige kerkgebou is op 10 Junie 1961 in gebruik geneem.

Op 17 Januarie 1959 het ‘n handjievol lidmate met geloofsmoed en geloofsoortuiging hierdie gemeente onder leiding van ds. M. Postma gestig. Die bestaan van die gemeente het deur God se genade voortgegaan tot vanjaar in die 58ste bestaansjaar. Wie deur die geskiedenis van die gemeente blaai kan met sekerheid die tekswoorde van die apostel Paulus hierbo vir die gemeente voorhou as ‘n banier om in die toekoms hoog te dra.


Gallery

Lifestyle | Churches | Die Gereformeerde Kerk UpingtonDie Gereformeerde Kerk UpingtonDie Gereformeerde Kerk Upington
Lifestyle  | Churches | Die Gereformeerde Kerk UpingtonDie Gereformeerde Kerk UpingtonDie Gereformeerde Kerk Upington
Lifestyle  | Churches | Die Gereformeerde Kerk UpingtonDie Gereformeerde Kerk UpingtonDie Gereformeerde Kerk Upington
Lifestyle  | Churches | Die Gereformeerde Kerk UpingtonDie Gereformeerde Kerk UpingtonDie Gereformeerde Kerk Upington
Lifestyle  | Churches | Die Gereformeerde Kerk UpingtonDie Gereformeerde Kerk UpingtonDie Gereformeerde Kerk Upington
Lifestyle  | Churches | Die Gereformeerde Kerk UpingtonDie Gereformeerde Kerk UpingtonDie Gereformeerde Kerk Upington
Lifestyle  | Churches | Die Gereformeerde Kerk UpingtonDie Gereformeerde Kerk UpingtonDie Gereformeerde Kerk Upington
Lifestyle  | Churches | Die Gereformeerde Kerk UpingtonDie Gereformeerde Kerk UpingtonDie Gereformeerde Kerk Upington

Contact Details

Enquire

Name & Surname:

E-mail Address:

Telephone:

Enquiry:

captcha


Location


What to Do & See

Copyright © 2019. Upington Accommodation, Business & Tourism Portal. All Rights Reserved.

Website Designed & Maintained by Web Ateljee