Please update your Flash Player to view content.

Nuwe hospitaal word in Julie oorhandig

Upington-Bouwerk aan die hoofgebou van die Upington Hospitaal is voltooi en die algehele projek is 96% voltooi.
Op die stadium moet die finale afwerking en afrondingswerk klaar gemaak word.

Die hospitaal vervang die Gordonia Hospitaal en dit is groter in kapasiteit en beskik oor ‘n groter verskeidenheid van mediese fasiliteite om pasiënte te behandel.
Die hoof van die Departement van openbarewerke in die Noord-Kaap, Kholekile Nogwili, het gesê dat die R875 miljoen hospital een van die beste hospitale in die land gaan wees.

Die sentrale ligging van die hospital beteken dat kleiner hospitale in die streek nou ook bedien kan word deur die ultra moderne, gestremdheid – en eko-vriendelike hospitaal.

Die hospitaal is volgens die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsing raad (CSIR) se groenkonsep gebou.Van die fasiliteite sluit in ‘n Tuberkulose Eenheid ter waarde van R80miljoen. Spesiale lugfilters en ventilasie is in die eenheid aangebring om seker te maak dat geen geforseerde luguitlating plaasvind, wat aansteking verminder, sal plaasvind nie.

Alle water van die fasiliteit, buiten vir die water wat mediese afval bevat, word in tuinwater omskep en in die hospitaal tuine hergebruik. Krag verbruik is met die helfte gesny, as gevolg van die sonkragopwekking en twee opwekkers wat permanent sal loop.

Upington News

Orange River Cellars nou SA se Top Wynprodusent In sy beste prestasie ooit op Suid-Afrikaanse wynskou, is Orange River Cellars pas aangewys as die l

more

Connon-to-Cape vir Kansa 'n Groep Fietsryers wat oorwegend uit Kanoneiland inwoners bestaan, het onlangs die lang pad Somerse

more

Gemsbok Rally bars uit sy nate... Die Gemsbok Rally van die afgelope naweek het almal se verwagtinge oorskry. Die Wildbulls Motorfiets

more

Nuwe hospitaal word in Julie oorhandig Upington-Bouwerk aan die hoofgebou van die Upington Hospitaal is voltooi en die algehele projek is 9

more

ORANJERIViER SE WATERVLAK STYG VERDER Swaar reënwolke het gistermiddag laat oor Upington opgesteek, en donderweer het geblits, gevolg deu

more

WOORDE VLOEI SOOS RIVIERWATER Die omgewing spog tog met gewilde skrywers soos Betsie van Niekerk, Lokkie van Zyl, Anzil Kulsen, Me

more

RIETFONTEIN VOOR IN DIE KOOR MET BORSKANKER BEWUSMAKING VIR KANSA Persoonlike ervarings was gedeel asook 'n praktiese voorbeeld van hoe om jouself te ondersoek. Dit w

more

MAPAGO PRIVAAT POLISIëRING STIG BUURTWAG SISTEEM Hulle hoof fokus is die voorkoming van misdaad en reaksie teenoor verdagte persone in u beskermde ar

more

ABBA OP UPINGTON Upington: Aan die einde van die vertoning is die gehoor nie altyd seker of dit werklik die kunstenaa

more

NOUE ONTKOMING VIR ONNIE NA GRU ONGELUK 'n Jong onderwyser van die Voorbereidingskool Fanie Malan is Vrydag in 'n motorongeluk baie ernstig

more

Upington weather

Fair

18°C

Fair

Humidity: 49%

Wind: 24.14 km/h

  • 19 May 2013

    Mostly Sunny 27°C 12°C

  • 20 May 2013

    Sunny 28°C 12°C

Upington Ster Kalahari movies

Breaking Dawn Part 2 (25 January - 31 January)

After the birth of Renesmee, the Cullens gather other vampire clans in order to protect the child from a false allegation that puts the family in front of the Volturi.

House At The End of the Street (25 January - 31 January)

A mother and daughter move to a new town and find themselves living next door to a house where a young girl murdered her parents. When the daughter befriends the surviv

Pretville (25 January - 31 January)

It's got singing, dancing and bobby sox and a week into its South African theatrical run, the Afrikaans language, 50s set musical Pretville is proving tough to beat. Cl

Sammy's Adventure (25 Janaury - 31 January)

A sea turtle who was hatched in 1959 spends the next 50 years traveling the world while it is being changed by global warming.

Upcoming Events

No events

Virtual Tour Ads - Click & Drag to view Upington

Premium Ads

Please update your Flash Player to view content.

Latest adverts

Link search

Green Kalahari

 Below are the towns located in the "Green Kalahari".

  • Askham
  • Groblershoop
  • Keimoes
  • Lime Acres
  • Olifantshoek
  • Riemvasmaak
   
  • Daniëlskuil
  • Kakamas
  • Kenhardt
  • Mier
  • Postmasburg
  • Upington
     
Green Kalahari Portal   Click on the image to browse to the Green Kalahari Portal, where you will find more information of the towns situated in the Green Kalahari region.

Currency Rates

Exchange Rates

Who's Online

We have 381 guests and no members online

Advertise here

To advertise here, contact:
Tel: (+27) 54 332 1560
Email:
info@webateljee.co.za
louis@webateljee.co.za
marketing@webateljee.co.za

Special links & affiliates

We provide a Portal to:

  • Upington & surrounding areas Accommodation,
  • Tourism information,
  • Businesses and contact details,
  • Game Parks & Reserves,
  • Entertainment,
  • Upington & surrounding areas,
  • News and General Information.

Other Links

Contact Us

Office Details
Tel: (+27) 54 332 1560
Email: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Marketing
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Tourism
Contact the Tourism Office
Tel: 054 332 6064