Latest News Upington | Mobiele planetarium

Mobiele planetarium besoek Voorpos

GEMSBOK-UPINGTON: Primêre Skool Op die Voorpos het onlangs besoek ontvang van ‘n mobiele planetarium.

Dit was ‘n fenominale o p v o e d k u n d i g e ervaring waar leerders op ‘n denkbeeldige reis deur die buitenste ruimte geneem is om eerstehands te ervaar hoe dit voel en lyk. Dit is aangebied deur Ernst Marais, ‘n amateur sterrekundige en leerders het hierdie ervaring terdeë geniet.


Gallery

Latest News Upington | Mobiele planetarium
Latest News Upington | Mobiele planetarium
Latest News Upington | Mobiele planetarium

Latest News


What to Do & See

Copyright © 2017. Upington Accommodation, Business & Tourism Portal. All Rights Reserved.

Website Designed & Maintained by Web Ateljee