 | | SHREK | 2010-09-10 | to | 2010-09-16 | Die laaste aflewering van die prettige avonture van ons geliefde Ogar!! Hierdie keer het hy n nuwe vyand in die vorm van Repelsteeltjie en hy moet van vooraf sy geliefde die hof maak. Geskik vir oud en jonk. |
|
 | | Inception | 2010-09-10 | to | 2010-09-16 | “Glo my, nes met Avatar sal jy jou eie oë nie glo nie. Dit gaan oor ‘n kęrel wat in jou drome kan indring, inligting daar steel, maar wat ook iets daar kan plant. Dit is tegnologies so gevorderd, dat ‘n mens die eerste keer uitgeboul word deur die spesi |
|
 | | Knight & Day | 2010-09-10 | to | 2010-09-16 | Swymel vermaak op die trant van James Bond. Kom bederf jouself met lekker agteroor sit en geniet die vinnige aksie komedie waar Cruise die rol vertolk as n geheime agent wat die lewe vir slegte ouens moeilik maak. Snaaks, spannend en opwindend!! |
|
 | | Youth in Revolt | 2010-09-10 | to | 2010-09-16 | n Knaap wat aan die verkeerde kant van die spoorlyn grootword, probeer die hart van n mooi meisie wen. Dan is hy boonop n tipiese ‘nerd’ en dit gaan maar moeilik om hom te laat geld. n Tiener komedie met YSLIKE skop!! |
|
 | | Predators | 2010-09-03 | to | 2010-09-09 | n Rateltaai groep manne kom voor n weermag Predators te staan. En skielik word die jagter die prooi. Of jy nou n Predator verslaafde is of nie – hierdie fliek sal jou op die punt van jou stoel hou. Passop om nie jou vingerpunte saam met jou popcorn te |
|
 | | Eclipse | 2010-08-27 | to | 2010-09-02 | Vir Twilight-smartvrate wat dol is oor maagdelike liefde, verlangende stare, onvervulde begeertes, twee macho manne wat verbete veg om die meisie se hand, fantastiese heuwels en breekbare mooi maagdelike meisies wat intens staar en in stadige beweging deu |
|
 | | Nightmare on Elm Street | 2010-08-27 | to | 2010-09-02 | Die nuwe weergawe van die riller oor ʼn wrede nagmerrieman wat kinders in hulle drome vermoor. Moet asseblief nie die fliek kyk as jy jellie in jou are het nie!!! Hierdie is n hardebaard riller |
|
 | | Toy Story 3 | 2010-08-20 | to | 2010-08-26 | Trompie het altyd gesę: “Dis nou maar wors!” Nou kan ek vir julle sę” Dis nou maar wors dat TOY STORY 3 een van vanjaar se top films is! Die geliefde speelgoed se Andy gaan universiteit toe. Sy ou speelgoed gaan nou op ‘n rommelverkoping uitgedeel word, |
|
 | | She’s out of my League | 2010-08-20 | to | 2010-08-26 | ‘n Lomp bleeksiel besef sy mees onwaarskynlike droom word bewaarheid: die mooiste meisie in die stad is op hom verlief. Maar kan dit waar wees en hoekom. As jy lus is vir ondeunde pret wat weer moed gee vir doodgewone ouens wat glo hulle sal nooit die me |
|
 | | Letters to Juliet | 2010-08-06 | to | 2010-08-12 | ʼn Pragtige meisie reis na die stad van liefde, Verona, waar Romeo en Juliet gebly het. Sy besoek Juliet se huis, en onder haar balkon ontdek sy ʼn brief wat ʼn vrou 50 jaar gelede aan haar geliefde geskryf het. Sy beantwoord die brief. En wa |
|
 | | The Killers | 2010-08-06 | to | 2010-08-12 | 'n Heerlike, skreeusnaakse aksie komedie waar n bleeksiel meisietjie met die man van haar drome trou. Dan vind sy uit hy is eintlik n hoogs betaalde sluipmoordenaar wat al die slegte ouens laat les opsę. Ideale terugsit en geniet vermaak! |
|
 | | The Green Zone | 2010-08-06 | to | 2010-08-12 | Dit gaan oor die groen gebied in Irak waar die vredesmagte in beheer is. ʼn Amerikaanse weermagoffisier moet uitvind of daar gevaarlike wapens is wat die węreld kan vernietig. Aksie met n goeie dosis breinselle. |
|
 | | When in Rome | 2010-07-30 | to | 2010-08-05 | Prettige komedie. Pasop waarvoor jy wens. . ʼn Bleeksiel-heldin drink te veel en beland langs ʼn fontein in Rome waar drome waar word as jy muntstukke in die water gooi. Sy bedwelm drie mans sonder dat sy weet, maar met histeriese gevolge! Geskik |
|
 | | Marmaduke | 2010-07-30 | to | 2010-08-05 | Die geliefde reuse-lomp brak met die spits ore en die hangbek, kwyl in teaters rond spesiaal vir ouers om saam met die kleinspan te kom kraai van die lag!. Sy komiese avonture is gerig op alle ouderdomsgroepe wat n lied in die hart nodig het. |
|
 | | The Backup Plan | 2010-07-23 | to | 2010-07-29 | Gaan jy binnekort pa word? Is jy op die oomblik swanger? Dan moet jy vinnig gaan klas draf by Jennifer Lopez! Sy verduidelik in kleur, geur en komedie wat swangerskap behels, terwyl die aantreklike Alex O’Loughlin hom voorberei om doeke om te ruil en baba |
|
 | | To Save A Life | 2010-07-23 | to | 2010-07-29 | Op die trant van Facing Giants en Fireproof, die inspirerende storie van Jake Taylor wat blyk alles in die lewe te he. Dan tref n tragedie hom, en deur al die vra moet hy besluite neem wat sy lewe vir ewig sal raak. Hierdie fliek word sterk aan beveel v |
|
 | | Robin Hood | 2010-07-16 | to | 2010-07-22 | Die fliek is vol jaagtogte, intense aksie, swaardgevegte, opwinding en selfs ʼn snertsie romanse. Dit vertel die storie van Koning Richard I se bobaas boogskutter wat sat geraak het van korrupsie in die regering en toe besluit om Robin Hood te word w |
|
 | | O Schuks Guide to Survival | 2010-07-16 | to | 2010-07-22 | Onwetende slagoffers word deur Schuster gevang, getraumatiseer en verniel, maar lag altyd aan die einde saam, al word Leon soms omgeklits. Voorwaar Schuster se snaaksste fliek, as jy net wil lag vir die chaotiese orde of geordende chaos wat deel is van on |
|
 | | Egoli | 2010-07-09 | to | 2010-07-15 | Die hele span is terug! Jy hoef nie die sepie te gevolg het om die fliek te geniet nie. Kom sit net agter oor en geniet n lekker Suid Afrikaanse film oor die lewe in die groot stad! |
|
 | | Hachiko, A Dog Story | 2010-07-09 | to | 2010-07-15 | ʼn Ware storie oor n Professor wat ʼn brakkie van die dood red. Hachiko raak so geheg aan sy baas, dat hy elke middag om vyf uur voor die stasie sit en wag vir sy baas. Die Japannese het uiteindelik ʼn standbeeld vir die hond opgerig wat vanda |
|
 | | Iron Man 2 | 2010-07-02 | to | 2010-07-08 | Nog meer skouspelagtig as sy voorganger. Hierdie keer kom ons held teen veel meer as net bose vyande te staan… ook die regering probeer om sy tegnologie in die hande te kry. HEERLIKE gesinsvermaak vol aksie, drama en groot skerm ontploffings! |
|
 | | Love Happens | 2010-07-02 | to | 2010-07-08 | ʼn Motiveringspreker wat mense aanmoedig om hul lewens te verbeter, sukkel self om vrede te maak met sy eie verlede. Dan loop hy die mooie meisie in die blommewinkel raak…. n Uitstekende storie wat jou hart met n warm gevoel vul – ideaal vir die koue |
|
 | | Kick Ass | 2010-07-02 | to | 2010-07-08 | ʼn Opwindende en vernuwende jeugfilm. Die koel storie gaan oor ʼn bleeksiel wat ʼn groen duikpakkie aantrek en dink hy’s ʼn superheld, maar struikel en gee op. Dan kom ʼn wrede pa en sy 11-jarige dogtertjie op die toneel en help hom! |
|
 | | Nanny McFee | 2010-06-25 | to | 2010-07-01 | Dié slag bevind ʼn saggeaarde plaasvrou, Maggie Gyllenhaal, haar aan die verkeerde kant van lastige geldwolwe wat die plaas van haar wil afneem. Wanneer twee aard-stoute kinders ook nog by haar gesin kom kuier, neem die onhebbelike pikkies die huis op |
|
 | | Prince of Persia | 2010-06-25 | to | 2010-07-01 | ʼn Intelligente aksiedrama wat jou na eksotiese plekke neem en jou letterlik op die punt van jou stoel hou. n Voort vlugtende jong man help n prinses om n boosaardige towenaar te keer. Die towenaar is in besit van n magiese dolk wat tyd kan beheer. |
|
 | | How To Train Your Dragon | 2010-06-18 | to | 2010-06-24 | Die enigste animasie wat dit ooit reggekry het om vir 8 weke op die Amerikaanse top 10 te bly – en steeds daar is! Die oulike storie van n klein Viking wat vir hom a drakie grootmaak. Uiters geskik vir oud en jonk. |
|
 | | Clash of the Titans | 2010-06-18 | to | 2010-06-24 | n Briljante fliek oor die Griekse mitologie. Perseus, Zeus se seun, skaar hom aan die kant van die gewone sterflinge ten einde die gode te verslaan. Maar sal hul kan slaag teen natuurkragte en skerpioene? Sterk aan te beveel. |
|
 | | Date Night | 2010-06-04 | to | 2010-06-10 | Kyk, dit IS moontlik om jou maag seer te lag, soos hierdie fliek bewys! Dit gaan oor twee lomp bleeksiele wat al lank getroud is, maar wat lanklaas op ʼn afspraak of date met mekaar was. Dan takel hulle New York en beland weens n misverstand in ʼn |
|
 | | The Descent | 2010-06-04 | to | 2010-06-10 | As jy lus is om jou nekhare bietjie oefening te gee, en jou bangword-kliere te stimuleer, is hierdie een vir jou. Onthou julle die groep mooi meisies wat destyds in grotte afgesak het met net een wat uitgekom het? Die enigste oorlewende gaan terug in die |
|
 | | Leap Year | 2010-05-28 | to | 2010-06-03 | Ons almal weet al, met skrikkel jaar vra die meisies die ouens uit!! Maar hoe gemaak as jy van nature baie skaam is en tog so graag die ou van jou drome net moet vra? n Genotvolle tone-omkrul-lekkery fliek wat bewys dat romanse en humor enige situasie ka |
|
 | | Extraordinary Measures | 2010-05-28 | to | 2010-06-03 | Gegrond op die ware verhaal van ʼn pa wat ʼn befoeterde kluisenaarsnavorser probeer oorreed om sy dogtertjie se lewe te red. Sy ly aan ʼn ongeneeslike siekte. Die fliek is ongelooflik boeiend en meesleurend. |
|
 | | The Bounty Hunter | 2010-05-28 | to | 2010-06-03 | Uiteindelik weer n PUIK komedie wat werklik snaaks is waar jy letterlik uitbundig lag. Sake raak gekompliseerd wanneer Butler se eks-vrou, op wie hy nog heimlik verlief is, nie by die hof opdaag vir ʼn geringe oortreding nie, en hy opdrag kry om haar |
|
 | | The Hurt Locker | 2010-05-14 | to | 2010-05-20 | Die fliek wat Avatar verslaan het in die stryd om n OSCAR as BESTE ROLPRENT te verower!!! Dit gaan oor drie taai manne wat bomme in Irak ontlont. Vir hulle is dit ʼn oorlog van breins, ʼn toets van senuwees, ʼn skaakspel met draadjies en ʼn |
|
 | | Armored | 2010-05-07 | to | 2010-05-13 | Hier is nou weer n heerlike, vinnige aksie prent wat jou gespanne op die punt van jou stoel sal hou. Dit gaan oor n groep sekuriteits manne wat geld vervoer en daagliks moet veg vir oorlewing. Die vraag is egter....is almal van hulle betroubaar? Die fl |
|
 | | Tooth Fairy | 2010-05-07 | to | 2010-05-13 | n Macho yshokkiespeler vertel vir sy vriendin se dogtertjie dat daar nie ʼn ding soos ʼn tandmuis is nie. Die man word dan na tandemuis-węreld verban en kry dadelik sy vlerkies sodat hy soos ʼn feetjie rondsweef en kinders se tande verruil vir |
|
 | | The Blind Side | 2010-05-07 | to | 2010-05-13 | Dit gaan oor ʼn arm en verworpe swart reus van ʼn seun wat verwerp word. ʼn Skatryk familie neem hom in en help hom om sy ideale te verwesenlik en om homself te verbeter. Die trefkrag is geleë in die verhouding tussen die ryk vrou en die jong |
|
 | | Shutter Island | 2010-05-07 | to | 2010-05-13 | Dit is ʼn donker eiland waarop ʼn reuse gestig met gevaarlike psigopate opgerig is. Twee polisiemanne word gestuur om die verdwyning van ʼn inwoner te gaan ondersoek. Wanneer hulle daar aankom, weier die owerhede om saam te werk. Is almal wie |
|
 | | Alice in Wonderland | 2010-04-30 | to | 2010-05-06 | Ons ken almal die storie van die jong meisie wat agter ʼn wit haas in ʼn gat afkruip en dan in ʼn wonderwęreld beland gevul met rare karakters soos die Mad Hatter, die wit koningin en ʼn griffioen. PUIK!!! |
|
 | | The Box | 2010-04-30 | to | 2010-05-06 | ʼn Riller waarin jy heeltyd smag na n kalmeermiddel!! n Geheimsinnige man los ʼn boks by n doodgewone paartjie in hulle huis met ʼn knop. As iemand die knop druk, sterf ʼn vreemdeling iewers op aarde. Sal hulle die versoeking kan weerstaa |
|
 | | Percy Jackson | 2010-04-16 | to | 2010-04-22 | Iemand het koning Zeus se weerligstraal gesteel...’n Doodgewone laaitie en ‘n mooi meisie reis deur die heelal en durf die gode aan. Heerlike aksie avontuur vir die hele gesin. Jy sal verstom staan oor die spesiale effekte!! |
|
 | | From Paris With Love | 2010-04-16 | to | 2010-04-22 | Uiteindelik weer n tradisionele aksie fliek waar die held hoegenaamd geen nonsens van skurke vat nie! n Geheime agent maak kontak met die Amerikaanse Ambassade in Frankryk om n dwelm kartel op te spoor. As die skurke maar net geweet het wat wag op hulle |
|
 | | DayBreakers | 2010-04-16 | to | 2010-04-22 | ʼn Slagplaas word gestig waar mense geteel word wat vars bloed verskaf vir ʼn planeet vol honger vampiere wie se bloedlus geen perke ken nie. Maar een goeie vampier in die gedaante van Ethan Hawke, kom in opstand, want die mens word deur uitwissin |
|
 | | It’s Complicated | 2010-04-16 | to | 2010-04-22 | ʼn Egpaar skei. Hy los sy vrou vir ʼn wulpse jong dingetjie met ʼn uurglaslyfie. Maar wanneer hy sy vrou jare later weer raakloop, is hy onthuts om te sien hoe goed sy lyk en hoe verlief hy steeds op haar is. Dan vind die man uit dat sy koeras |
|
 | | Princess & The Frog | 2010-04-09 | to | 2010-04-15 | Goeie, outydse Disney animasie-tekenwerk. Daar is uitspattige dansnommers wat jou sommer in die paadjie sal laat huppel, die aksie is uitbundig en die storie verloop anders as die een wat jy vir jou kinders ten slapenstyd lees |
|
 | | Valentine’s Day | 2010-04-09 | to | 2010-04-15 | Hierdie fliek is so sondig soos ʼn taai toffiepoeding op ʼn Sondagmiddag. Dis sentimenteel, romanties met mooi mense wat in taai situasies beland. ʼn Klomp mense vind uit: liefde is nie vir sissies nie. Voorwaar een van die top flieks van die |
|
 | | Alvin & The Chipmunks | 2010-03-12 | to | 2010-03-18 | Dié slag moet Alvin en sy maatjies teruggaan skool toe en aan ‘n konsert deelneem om geld vir die skool in te samel. Maar sal hulle wen? |
|
 | | Whip it | 2010-03-12 | to | 2010-03-18 | Onthou u nog Coyote Ugly? Die heerlike fliek waar jy met n glinstering in die oog wegstap? Kom kyk dan gerus hierdie een. n Jong meisie wat op n plattelandse dorpie grootword besluit dat sy tot groter dinge in staat is. Sy begeef haar tot rolskaats. |
|
 | | Avatar | 2010-03-12 | to | 2010-03-18 | Dis uiteindelik hier! Die eerste rolprent uit JAMES CAMERON se stal sedert die TITANIC hom so betower het. AVATAR is ʼn ongelooflike en elektrifiserende skouspel vol kleurvolle spesiale effekte, vreemde kreature van rare planete wat oor jou kop swiep, |
|
 | | Up in the Air | 2010-03-12 | to | 2010-03-18 | “Dit is George Clooney se werk om van stad na stad te vlieg en mense te ontslaan. Dan word ʼn wipstert-meisietjie aangestel wat besluit om mense oor die internet te ontslaan. Sy kussing-sagte joppie is daarmee heen. Hoe nou gemaak? Skud jou breinpitt |
|
 | | Ninja Assassin | 2010-03-05 | to | 2010-03-11 | Die titel verklaar alles. In die openingstoneel sien ons in nabyskote hoe ten minste vyf mense onthoof word. En dit is die verveligste deel van die film. Nou moet julle weet hoe die res van die film lyk……Aksie, aksie en nogmaal aksie!! |
|
 | | Did you hear about the Morgans? | 2010-03-05 | to | 2010-03-11 | Hugh Grant, Dit is ʼn spookasem-romantiese komedie oor ʼn paartjie wat ʼn moord sien plaasvind, en as deel van die getuie-program word hulle deur die polisie na ʼn ander stad gestuur om hul lewens te beskerm. Hulle beland op ʼn rowwe b |
|
 | | Paranormal Activity | 2010-02-19 | to | 2010-02-25 | Dit is een van die beste en mees skrikwekkende rolprente wat ooit gemaak is. Gaan oor ʼn paartjie wat in ʼn doodgewone huis intrek, net om bewus te raak van ʼn bose teenwoordigheid. Hulle stel dan ʼn kamera op wat hulle bed snags verfilm e |
|
 | | Couples Retreat | 2010-02-19 | to | 2010-02-25 | Vier paartjies bly op ʼn eksotiese Hawaaiise eiland om huweliksterapie te ondergaan. Hoe onwillig hulle ook al is, terapeut Jean dwing hulle om eerlik na mekaar en hulle tekortkominge te kyk. ‘n Mens skater van die lag, trek soms jou asem geskok in en |
|
 | | Planet 51 | 2010-02-19 | to | 2010-02-25 | ʼn Prettige animasiefliek waarin ʼn ruimtereisiger op ʼn vreemde planeet land en besluit om dit dadelik namens Amerika te annekseer. Maar dan ontdek die gespierde prikkelprins ʼn hele bevolking groen mannetjies en vroutjies wat weier dat h |
|
 | | Sherlock Holmes | 2010-02-19 | to | 2010-02-25 | Vergeet alles wat jy weet van n ernstige, siniese Holmes wat ten alle tye soos n ‘gentleman’ optree. Hierdie een is prettig, komies en propvol aksie. Hierdie speurder is nie bang om onortodoks te wees of om sy vuiste te gebruik nie. Doen jouself n ysli |
|
 | | Invictus | 2010-01-12 | to | 2010-02-18 | ʼn Uitstekende rolprent en sweep gehore op tot jy met ʼn knop in jou keel na ʼn oomblik kyk toe ons land verenig was en almal trots was op hulle land en volk. Die hoogtepunt is die Węreldbekerwedstryd wat uitmuntend en emosioneel weergegee wor |
|
 | | Zombieland | 2010-01-05 | to | 2010-02-11 | Die zombies is op n ‘roll’ en dit vat n ridder op n wit perd (of eerder n skreeusnaakse beserker met n ‘baseball bat’ om hulle te keer. Hierdie is seker die beste horror-komedie ooit!! Dit is werklik snaaks en jy sal jouself gate uit geniet!! |
|
 | | Band Slam | 2010-01-05 | to | 2010-02-11 | ʼn Skoolmeisie se orkes ding mee met haar verwaande eks-kęrel s’n, maar dan kry sy die hulp van ʼn aantreklike jong prikkelprins en sy verloor haar hart voordat sy die kompetisie kan verloor. Kom sit gemaklik terug en verloor jouself in die byderw |
|
 | | New Moon | 2010-01-29 | to | 2010-02-04 | Saga.Kristen Stewart en Robert Pattinson.Edward verlaat vir Bella nadat sy aangeval word deur een van Edward se familie lede en hy voel hy stel net haar lewe in gevaar deur naby haar te wees.Bella is verpletter hierdeur en begin naderhand 'n baie hegte vr |
|
 | | 2012 | 2010-01-29 | to | 2010-02-04 | Bombastiese en eksplosiewe vermaak waarin die hele węreld ineenstort word deur die mees gevorderde spesiale effekte nog in ʼn rampfilm, selfs beter as Independence day en The day after tomorrow, gebruik. Puik, spannend en uiters vermaaklik!! |
|
 | | Old Dogs | 2010-01-15 | to | 2010-01-21 | Twee suksesvolle besigheidsmanne se lewens word oornag omvergewerp as die een uitvind hy is die pa van n 15 jarige tweeling. Om alles te vererger, moet hulle vir 2 weke die tieners oppas. Dit terwyl hulle sukkel om n groot sake transaksie afgehandel te |
|
 | | Sorrority Rows | 2010-01-15 | to | 2010-01-21 | When five sorority girls inadvertently cause the murder of one of their sisters in a prank gone wrong, they agree to keep the matter to themselves and never speak of it again, so they can get on.with their lives. But then the mysteries start....... |
|
 | | New Moon | 2010-01-15 | to | 2010-01-21 | Hierdie is die tweede fliek in die Twilight Saga.Kristen Stewart en Robert Pattinson.Edward verlaat vir Bella nadat sy aangeval word deur een van Edward se familie lede en hy voel hy stel net haar lewe in gevaar deur naby haar te wees.Bella is verpletter |
|
 | | Law Abiding Citizen | 2010-01-15 | to | 2010-01-21 | ʼn Doodgewone man se vrou en kind word vermoor gedurende ʼn rooftog. Hy besef met ʼn skok dat die wet deesdae aan die kant van misdadigers is wie se regte bo die van slagoffers beskerm word. Daarom besluit hy om op die howe en die regstelsel w |
|
 | | Last Chance Harvey | 2010-01-08 | to | 2010-01-14 | Hierdie twee Oscar-wenners teenoor mekaar maak alreeds die fliek n treffer. Dit gaan oor twee karakters in hulle vyftigs wat dink die lewe bereik ʼn plafon sodra jou pens begin boep en jou litte stram raak. “Nie so nie!” sę hierdie komedie. Dan begi |
|
 | | Law Abiding Citizen | 2010-01-08 | to | 2010-01-14 | ʼn Doodgewone man se vrou en kind word vermoor gedurende ʼn rooftog. Hy besef met ʼn skok dat die wet deesdae aan die kant van misdadigers is wie se regte bo die van slagoffers beskerm word. Daarom besluit hy om op die howe en die regstelsel w |
|
 | | Astro Boy | 2010-01-08 | to | 2010-01-14 | Hierdie robotseuntjie met spesiale kragte, beskik oor ʼn stewige dosis menslikheid al voel hy soos ʼn buitestaander. Hy beveg natuurlik ook die bose gedurende sy kleurvolle avonture en uitbundige vriendskappe. Gaan kyk gerus saam met die kleinsp |
|
 | | The Ugly Truth | 2009-12-18 | to | 2009-12-24 | Lus vir tekkies uitskop, springmielies in jou mond pop en kyk na welgeskape mense in taai situasies? . ʼn Feministiese televisie-vervaardiger van ʼn ontbytprogram moet verlief neem met ʼn chauvinistiese, moedswillige vleispaleis wat deel is v |
|
 | | Final Destination | 2009-12-18 | to | 2009-12-24 | ʼn Groep tieners sien gesigte van grusame ongelukke. Hulle spring die ongelukke vry en fnuik die dood. Maar as jou tyd daar is, is hy daar. Dus wag die man met die sens die mooi seuntjies en rondborstige dogters op ander plekke in en raak bloedig van |
|
 | | Cloudy With Meatballs | 2009-12-18 | to | 2009-12-24 | ʼn Bleeksiel ontwerp ʼn masjien wat kos soos manna uit die wolke laat reën. ʼn Pragtige weeraanbieder doen haar bes om te waarsku dat dit nie noodwendig n goeie ding is nie. |
|
 | | A Christmas Carol | 2009-12-18 | to | 2009-12-24 | Ons ken almal die storie van Charles Dickens se Ebenezer Scrooge wat sy nefie en enigste werknemer afskeep. Hy is so suinig en suur, dat hy almal se lewens besoedel. Tot drie spoke hom konfronteer met sy verlede, hede en toekoms as hy so sou aanhou. |
|
 | | Inglorius Bastards | 2009-12-11 | to | 2009-12-17 | Dit gaan oor seker die koelste psigopaat sedert Hannibal Lecter, briljant gespeel deur Christoph Waltz, wat Jode veral in Frankryk en Berlyn uitsnuffel tydens die Tweede Węreldoorlog en hulle dan gewelddadig uitwis. ʼn Groep saaklike terroriste met |
|
 | | Jennifer’s Body | 2009-12-11 | to | 2009-12-17 | Jennifer is ʼn pragtige meisie met ʼn lyf wat ʼn tier in jou tenk sal sit en jou springmieliehand iewers tussen die boks op jou skoot en jou oop mond sal laat vries. Sy is die hoofdis op die sexy wegneem-spyskaart en sy’s verniet! Maar o wee, |
|
 | | UP | 2009-12-04 | to | 2009-12-10 | Hierdie word gereken as die beste animasie van die jaar. Dit vertel die kostelike storie van n man wat op sy oudag n klomp balonne aan sy huis vasmaak en vertrek op n soektog na sy etopia. Sterk aan te bevel vir die hele gesin, waar die humor beslis byv |
|
 | | Imagine That | 2009-12-04 | to | 2009-12-10 | ʼn Pa wat nie genoeg aandag aan sy dogter gee nie, omdat hy so hard werk word gedwing om meer tyd saam met haar te spandeer. Dan kom hy tot die ontdekking dat sy eintlik tot GROOT hulp is. Het dit iets met haar tower kombersie te doen…..? n Heerlike |
|
 | | Pandorum | 2009-11-27 | to | 2009-12-03 | Die aarde is oorbevolk en die groepie ruimetevaarders moet ʼn planeet kry met water en suurstof. Sal hulle die nuwe planeet lewend haal? As hulle wakker word uit ʼn diep slaap, ontdek hulle dat hulle nie alleen is op die ruimteskip nie. Wie is no |
|
 | | Blood, the last Vampire | 2009-11-27 | to | 2009-12-03 | Net so viriel en sexy soos Twilight is hier weer n fees vir die oog. n Koreaanse vampierjagter moet sorg dat die mensdom nie prooi val vir n groep vampiere wat verwoesting saai nie. Wees gewaarsku, vir hierdie een moet jy dinamiet vir ontbyt kan eet!!! |
|
 | | Management | 2009-08-28 | to | 2009-09-03 | Dit gaan oor 'n doodgewone mooi meisie wat 'n doodgewone opsigter by 'n motel, se aandag trek. Dis liefde met die eerste oogopslag van sy kant af, maar sy is os gewoond dat manne haar die hof probeer maak... As jy pas verlief geraak het en ernstig oor rom |
|
 | | The Haunting in Connecticut | 2009-08-28 | to | 2009-09-03 | Diegene wat verslaaf is aan rillers, kan in Connecticut gaan kuier as hulle hare op hul bors het. Die fliek gaan oor donker, onheilspellende gruwelgeeste wat ons arme fliek-sterflinge se toonnaels met 'n rooiwarm tang uittrek. 'n Doodgewone gesin trek in |
|
 | | Harry Potter & the half blood prince | 2009-08-28 | to | 2009-09-03 | Harry Potter se jongste asemrowende avontuur beloof om jou op die punt van die stoel te hou. |
|
 | | I love you man | 2009-06-19 | to | 2009-06-25 | Engaged to the woman of his dreams yet uncomfortable with the prospect of not having a best man for his upcoming wedding, a successful real estate agent with no male friends schedules a series of "man dates" in hopes of finding a suitable candidate for th |
|
 | | X-Men Origins | 2009-06-19 | to | 2009-06-25 | The gruff, adamantium-clawed Marvel superhero Wolverine strikes out on his own in this X-Men spin-off starring series regular Hugh Jackman. The story gets under way as the boy who will become Wolverine makes a shocking discovery about his family bloodline |
|
 | | Hannah Montana | 2009-06-19 | to | 2009-06-25 | Director Peter Chelsom takes the Disney Channel phenom to the big screen in a feature film extravaganza. Miley Stewart (Miley Cyrus) struggles to juggle school, friends and her secret pop-star persona; when Hannah Montana's soaring popularity threatens to |
|
 | | Angels & Demons | 2009-06-19 | to | 2009-06-25 | When Robert Langdon (Tom Hanks) discovers evidence of the resurgence of an ancient secret brotherhood known as the illuminati—the most powerful underground organization in history—he also faces a deadly threat to the existence of the secret organization’s |
|
 | | Marley & Me | 2009-05-22 | to | 2009-05-29 | 'n Paartjie wat hunker na 'n kind besluit om 'n hond te kry - GROOT FOUT! Oornag word hul lewens deurmekaar gegooi deur 'n woef wat uit die 'dog training accademy' gegooi is! Die fliek is skreeusnaaks en meng dit met Owen Wilson, dan het jy regtig 90 minu |
|
 | | Fast & Furious 4 | 2009-05-22 | to | 2009-05-29 | Paul Walker en Vin Diesel span weer kragte saam om die wet te oortree om skurke wat heroďn smokkel vas te keer. Hulle vernietig meer motors in een toneel as 'n skrootwerf in 'n jaar. Jy sien net ysters deur die lug trek. Die openingstoneel waar 'n bran |
|
 | | 12 Rounds | 2009-05-22 | to | 2009-05-29 | Dis 'n hardebaard-kennebak-kraak-fliek. 'n Man se meisie word ontvoer deur 'n skurk wat hom 12 opdragte gee met 12 aaklige kinkels in die kabel. As hy een toets dop, word sy meisie vermoor. Die aksie sal jou soos 'n skop in die ribbes telkemale laat sm |
|
 | | Race to Witchmountain | 2009-05-22 | to | 2009-05-29 | 'n Macho taxi-bestuurder skrik sy spiere plat as twee kinders skielik agter in sy taxi verskryn. Hulle is wesens uit die buitenste ruim en hy moet hulle terugneem na hulle ruimteskip. Maar sal die regering hulle toelaat om te ontsnap? Julle ken die clic |
|
 | | Confessions of a Shopaholic | 2009-05-15 | to | 2009-05-21 | 'n Dowwe dolla koop haarself katswink. Sy raak bankrot en begin by 'n finansiele tydskrif werk waar sy mense moet inlig oor die nadele van uitpattig koop. Praat van 'n Babelse krediet-verwarring! Vroue sal tone-krul lekkerkry en mans sal verstom staan o |
|
 | | Paul Blart: Mall Cop | 2009-05-08 | to | 2009-05-14 | Hierdie fliek is moewiese PRET. Dit gaan oor 'n oorgewig dude wat wet en orde in winkelsentrums moet handhaaf sonder gesag van 'n dagoud. Hy besef ook: inkopiesentrums is nie vir sussies nie. Maar dan raak hy verlief, en vaartbelynde terroriste neem sy |
|
 | | Gran Torino | 2009-05-08 | to | 2009-05-14 | Die diep aangrypende verhaal van 'n tawwe ou man wat moet toekyk hoe sy buurt oorgeneem word deur skorrie-morries. Wanneer hy nuwe bure kry, is 'n botsing en vooroordeel onvermydelik as 'n seun probeer om sy kosbare Gran Torino-motor te steel. Maar gou be |
|
 | | New in Town | 2009-05-01 | to | 2009-05-07 | A high-powered consultant in love with her upscale Miami lifestyle is sent to a middle of nowhere town in Minnesota to oversee the restructuring of a blue collar manufacturing plant. After enduring a frosty reception from the locals, icy roads and freezin |
|
 | | Tales of Despereaux | 2009-03-27 | to | 2009-04-02 | Reeds met sy geboorte het pappa muis besef dat hierdie nie sommer net nog 'n muisie is nie. Sy geweldige groot ore het sommer uit die staanspoort aangedui dat hy vir groot dinge bestem is. Volg die wonderlike avonture van Despereau. Geskik vir die hele ge |
|
 | | Seven Pounds | 2009-03-27 | to | 2009-04-02 | Dit gaan oor 'n fyngevoelige man vol barmhartigheid wat sy medemens in alle opsigte probeer help. As jy gehou het van "The pursuit of Happiness" dan sal jy gek wees oor hierdie een. Puik storie en bring maar die snesies saam. |
|
 | | Saw 5 | 2009-03-27 | to | 2009-04-02 | Die marteling hou net nie op nie. Seker die mees vreesaanjaendste storie in die Saw reeks. Net as jy graniet vir ontbyt eet en met staalwol skeer. Maar wees gewaarsku, dan sal jy nog steeds in vrees uit die teater storm! |
|
 | | Bride Wars | 2009-03-27 | to | 2009-04-02 | 'n Vrolike, prettige gehoorvriendelike fantasie waar skatlike meisies hul troues sien as die torinkie op die sprokieskasteel se dak, en waar hulle guitig giggel en in verwoede kattegevegte betrokke raak as hul onthaalplanne skeefloop. |
|
 | | Bedtime Stories | 2009-03-13 | to | 2009-03-19 | Seker een van Sandler se beste (en snaakste) prente ooit. Dit gaan oor 'n enkelloper-pa wat slaaptydstories vir sy kinders lees. Tussen deur slaaptydstories vir sy kinders lees.Tussen deur maak die kinders sommer hulle eie stories ook op. Dan kom hy ag |
|
 | | City of Ember | 2009-03-13 | to | 2009-03-19 | Twee jong mense wat onder 'n neerdrukkende regime leef besluit om die korrupsie vir eens en vir altyd te ontmasker. Hierdie is die denkende tiener se tipe fliek. Dit is besaai met asemrowende spesiale effekte en beloof om jou telkemale soos 'n vuishou in |
|
 | | Transporter 3 | 2009-03-13 | to | 2009-03-19 | Statham moet die dogter van 'n korrupte minister vervoer en beland in die mees asemrowende jaagtogte wat ooit verfilm is. Daar is 'n motor wat 'n trein jaag en 'n jaagtog met 'n fiets wat so maag-ruk-van-skrik aksie is dat nie eens James Bond dit sou aan |
|
 | | Bedtime Stories | 2009-02-27 | to | 2009-03-05 | Seker een van Sandler se beste (en snaakste) prente ooit. Dit gaan oor 'n enkelloper-pa wat slaaptydstories vir sy kinders lees. Tussen deur maak die kinders sommer hulle eie stories ook op. Dan kom hy agter dat alles wat hulle opmaak, in die werklike l |
|
 | | Yes Man | 2009-02-27 | to | 2009-03-05 | 'n Sielsongelukkige paloeka wat sy werk haat, geen vriende het nie, nog nooit 'n romantiese verhouding gehad het nie sluit aan by 'n groep wat hom moet leer om sy humeur te beteul. Dit behels dat hy vir alles in sy lewe moet 'ja' se. Die gevolge is hiest |
|
 | | Bolt | 2009-02-27 | to | 2009-03-05 | Die kostelike storie van 'n verwaande brak wat die hoofrol speel in 'n TV-reeks. Wat gebeur as die arme brak in die werklike lewe beland saam met 'n straatkat en 'n marmotjie? Idiaal vir die hele familie. |
|
 | | The Day the Earth Stood Still | 2009-02-06 | to | 2009-02-12 | A remake of the 1951 classic sci-fi film about an alien visitor and his giant robot counterpart who visit Earth to warn the planet about nuclear war. |
|
 | | Twilight | 2009-02-06 | to | 2009-02-12 | When Bella Swan (Kristen Stewart) reluctantly moved to the perpetually overcast town of Forks, WA, and set out to carve a niche for herself, she assumed it would be one similar to the low-profile social position she held back in Phoenix. First on the list |
|
 | | Mr. Bones | 2009-02-06 | to | 2009-02-12 | What would happen if a white child with a couple of odd talents -- one prophetic and one malodorous -- was found and raised by an appreciative, yet hapless African tribe? South African director Gray Hofmeyr attempts to find out in his 2002 family-oriented |
|
 | | Mr. Bones 2 | 2009-01-23 | to | 2009-01-29 | Die lang verwagte fliek van ons eie nimlike sangoma is hier! Hierdie keer moet Mr. Bones alles in die stryd werp om sy geliegde koning te red. Nie geskik vir iemand wat hulself kan doodlag nie. |
|
 | | Body of Lies | 2009-01-23 | to | 2009-01-29 | Fresh off of their success with director Martin Scorsese's The Departed, star Leonardo DiCaprio and screenwriter William Monahan team with director Ridley Scott for this screen adaptation of David Ignatius' novel Body of Lies. When CIA operative Roger Fer |
|
 | | The Women | 2009-01-23 | to | 2009-01-29 | Mary Haines (Meg Ryan) is a clothing designer who seems to have it all – a beautiful country home, a rich financier husband, an adorable 11-year-old daughter and a part-time career creating designs for her father’s venerable clothing company. Her best fri |
|
 | | Escape to Madagskar | 2009-01-23 | to | 2009-01-29 | Alex, Marty, Melman, Gloria, King Julien, Maurice and the penguins and the chimps find themselves marooned on the distant shores of Madagascar. In the face of this obstacle, the New Yorkers have hatched a plan so crazy it just might work. With military pr |
|
 | | Highschool Musical 3 | 2008-12-12 | to | 2008-12-25 | Die bekende span is op die groot skerm ! Geskik vir alles en almal ! NB Fliek begin Saterdag, 13 Desember 2008. |
|
 | | Beverly Hills Chihuahua | 2008-12-12 | to | 2008-12-25 | Die kostelike storie van 'n klein hondjie wat wegraak en al die diere spring in om haar te vind. En natuurlik is daar die ou breker wat vir niks en niemand bang is nie... die ou skurk wat nie wil he dat sy gevind moet word ie en die tientalle keffertjies |
|