Upington region for Accommodation Attractions, 4x4 Rental, Entertainment, Tourism and Tours.
Special Links
Gordonsbay Beachfront Apartment Rental

Tent Rent Company

LV Engineering

Kalahari Trails
Links Search
Search for
 Subscribe to RSS Feed
 Sitemap
 Blog
 Maps
 
The Green Kalahari
Click on any link below to view some information about these towns in the "Green Kalahari"
AskhamDaniëlskuil
GroblershoopKakamas
KeimoesKenhardt
Lime AcresMier
OlifantshoekPostmasburg
RiemvasmaakUpington
Who's Online
There are currently, 17 guest(s) and 0 member(s) that are online.

You are Anonymous user. You can register for free by clicking here
Survey
Who played the best James Bond?

Sean Connery
David Niven
George Lazenby
Roger Moore
Timothy Dalton
Pierce Brosnan



Results
Polls

Votes 28
Login
Nickname

Password

Don't have an account yet? You can create one. As a registered user you have some advantages like theme manager, comments configuration and post comments with your name.
Exchange Rates
Base Currency: ZAR
AUD
6.66
EUR
9.23
GBP
11.22
USD
7.27
Weather
Building Industry
Skyrove
 
ABBA OP UPINGTON
 

Posted by admin on Friday, August 27 @ 08:45:14 SAST (57 reads)
Topic: Upington and Surrounding Area

Upington: Aan die einde van die vertoning is die gehoor nie altyd seker of dit werklik die kunstenaars op die verhoog is wat gesing het nie.. so eg vertolk hierdie kunstenaars die ABBA liedjies.

Moenie die kans laat verby glip om ABBA Magic vertoning op 3 September 2010 om 19:00 by die Fanie Malan Saalperdskouseksie aangebied en vir enige navrae kan Ann by 083 459 1376 geskakel word

( Read More... | )

 
INTERNASIONALE PLANTVERBRUIKERS FORUM OP KEIMOES WAS GROOT SUKSES!
 

Posted by admin on Wednesday, July 07 @ 10:49:31 SAST (256 reads)
Topic: Upington and Surrounding Area

Die Internasionale Planteverbruikers Forum was 'n unieke geleentheid om soveel plantkundiges en navorsers in Kai! Garib area te verwelkom.

Die volgende Universiteite was teenwoordig: Johannesburg Universiteit, Pretoria-, Bloemfontein-, Stellenbosch-, Fort Hare-, Botswana-, Wes-Kaap-, Zululand-, Venda-, Limpopo- en Beloit College USA..

( Read More... | 1732 bytes more )

 
ORANJERIVIER SE PUIK 2010 OES SKOP NUWE ERA VIR WYNE AF
 

Posted by admin on Thursday, June 24 @ 15:31:40 SAST (283 reads)
Topic: Upington and Surrounding Area

Met sommige Suid-Afrikaanse wynstreke wat vanjaar 'n 30% afname in hul oesskattings ervaar het, kyk die bedryf met dorstige oë na die Oranjerivier-wynstreek wat 'n buitengewone wynoes gehad het. Volgens Mnr Matthee van Schalkwyk, Oranjerivier Wynkelders se produksiehoof, was dit 'n baie goeie jaar vir Oranjerivier se vyf wynkelders wat aan die oewer van die rivier geleë is in die Upington omgewing..

( Read More... | 2631 bytes more )

 
FAMSA EN SANRA IN EEN GEBOU
 

Posted by admin on Tuesday, January 26 @ 10:25:43 SAST (1051 reads)
Topic: Upington and Surrounding Area

Upington: Twee diensorganisasies, wie albei fokus op die welstand van die familie, het onlangs saam na een gebou verskuif. FAMSA en SANRA het hulself onlangs saam in dieselfde gebou gevestig om sodoende ‘n gesamentlike diens te verrig. Hulle noem hulself nou ‘n multi-funksionele span. SANRA is ‘n organisasie wat hulself op die slagoffers van die misbruik van dwelms, alcohol en ander afhanklikheidsmiddels toespits.


( Read More... | 2127 bytes more )

 
SKOG HOU KERSPARTY
 

Posted by admin on Friday, December 11 @ 11:12:58 SAST (1049 reads)
Topic: Upington and Surrounding Area

Die kinders van Skog (Spesiale Kinders Ondersteunings Groep) is weer vanjaar vreeslik bederf met die allerlekkerste Kerspartytjie by Aloe Gastehuis.

Die spulletjie het die allerlei lekker speletjies gespeel, die vriendelike tannies het hulle hare bietjie met  spuitverf gekleur terwyl daar vir hulle gebraai word. Selfs oom Jasper het kort-kort kom seker maak dat die kinders hulle self geniet.


( Read More... | )

 
LEEUS VAN KGALAGADI HERSTEL VAN HONDESIEK
 

Posted by admin on Friday, November 13 @ 10:58:41 SAST (1379 reads)
Topic: Upington and Surrounding Area

Kgalagadi: ‘n Hondsiek virus het die dood van vier leeus in die Kgalagadi Oorgrenspark veroorsaak.

Die infeksie, wat amper nie speurbaar is oor so ‘n uitgestrekte bewaringsarea nie, is vinnig gediagnoseer deur die briljante samewerking tussen SANParke se bewaringsdienste en veeartse, hul personeel en die Noord-Kaap veeartsenydienste…


( Read More... | 1292 bytes more )

 
KIMBERLEY VLIEGSKOOL TREK BAIE AANDAG
 

Posted by admin on Thursday, November 05 @ 13:58:34 SAST (1171 reads)
Topic: Upington and Surrounding Area

Upington: Kimberley Vliegskool lok ongelooflik baie belangstellendes, sê Ettienne Venter, vlieginstrukteur van die skool. Die vliegtuig waarmee opleiding gedoen word is ‘n Jabiru. Die vliegtuie word uit composite vervaardig wat ‘n baie beter werkverrigting tot gevolg het en daarom is die opleiding nie so duur soos wat verwag word nie. Die JAR (Joint Aviation Regulation) sisteem word as basis vir die kursus gebruik wat wêreldwyd gebruik word..


( Read More... | 880 bytes more )

 
MIER SAL NOU GENOEG WATER Hê
 

Posted by admin on Thursday, November 05 @ 10:49:21 SAST (1209 reads)
Topic: Upington and Surrounding Area

Mier: Voldoende water soos dit in die grondwet verskans is, was slegs ‘n droom vir die inwoners van Klein en Groot Mier. Dit het nou waar geword. Mnr Meris van Mier skryf: Die komende Kersgety sal daar genoeg water in die woonbuurte wees as gevolg van die volgehoue druk deur die inwoners van Mier en die Gemsbok..

( Read More... | 971 bytes more )

 
TOERISME FORUM VIR GROBLERSHOOP EN GROOTDRINK GESTIG
 

Posted by admin on Wednesday, October 21 @ 16:30:16 SAST (1608 reads)
Topic: Upington and Surrounding Area

Groblershoop:  Die doel van die forum is om toerisme in die omgewing tot sy volle potensiaal te ontwikkel. Carin Husselmann van Groblershoop is as voorsitter van die Boegoeberg Eko Roete gekies en Graham Page van Grootdrink is die ondervoorsitter. Die roete strek vanaf Boegoebergdam area tot by Upington..


( Read More... | 2350 bytes more )

 
NUWE VLIEGSKOOL OP UPINGTON
 

Posted by admin on Tuesday, October 06 @ 16:07:56 SAST (1119 reads)
Topic: Upington and Surrounding Area

Kimberley Vliegskool gaan binnekort ook ‘n skool op Upington oopmaak. Dit sal die derde “vleuel” van die skool wees, waarvan een in Kimberley, een in Kuruman en nou in Upington gaan wees.

Die skool sal vanuit vliegtuigloods langs die vliegklubhuis, wat goedgunstelik deur die Upington Vliegklub beskikbaar gestel is, bedryf word..


( Read More... | 2658 bytes more )

 

Copyright (C) 2005 Web Studio
www.upington.co.za designed and maintained by Web Studio.
The ultimate Portal to Upington for Upington Accommodation, Upington Businesses, Upington News and many more ....

All logos and trademarks in this site are property of their respective owner. The comments are property of their posters, all the rest © 2002 by me. The ultimate Portal to Upington for Upington Accommodation, Upington Businesses, Upington News and many more ....
You can syndicate our news using the file backend.php or ultramode.txt
PHP-Nuke Copyright © 2005 by Francisco Burzi. This is free software, and you may redistribute it under the GPL. PHP-Nuke comes with absolutely no warranty, for details, see the license.
Page Generation: 0.06 Seconds