Upington Businesses | Koenie Kotze Swemkuil

Koenie Kotze

Koenie Kotzé boer met Bees, Bok en Skaap, op Swemkuil in die Noord-Kaap, Suid Afrika.

  • Ons verkry die beste genetiese materiaal om die beste teling voorraad vir die mark te voorsien. Ons as besigheid, streef na sukses, winsgewendheid asook volhoubare groei.
  • Om aan ons kliënte teelbare diere, embrios en saad te verskaf wat hulle winste sal laat toeneem.
  • Om aan ons kliënte waarde by te voeg deur die hoogste kwaliteit teeldiere moontlik te verskaf asook die nodige raad met betrekking tot teling, kunsmatige inseminasie, embrios ens.
  • Om ‘n lewenslange vriend uit elke kliënt te werf deur besigheid te doen met integriteit.


Contact Details


Enquire

    Name & Surname:

    E-mail Address:

    Telephone:

    Enquiry:

    captcha


    Branches

    Service Delivery

    Location


    What to Do & See

    Copyright © 2020. Upington Accommodation, Business & Tourism Portal. All Rights Reserved.

    Website Designed & Maintained by Web Ateljee