Content

Van der Wath & Kie

Description

Van der Wath & Kie het sy deure geopen op 26 Junie 2006. Ons is ‘n geregistreerde skuldinvorderingsbesigheid.

Ons beskik oor ‘n wye kliente basis en is ons sukses daaraan te danke dat ons persoonlike kontak en diens lewer aan die Eiser sowel as die Verweerder.

Indien daar ‘n vonnis teen u naam geregistreer is kan ons u waarborg dat die vonnis verwyder sal word, terme en voorwaarde van krag.

Ons vertrou om u spoedig van diens te wees en word alle inligting te alle tye professioneel hanteer.

Products and Services

  • Invorderings van slegte skuld;
  • Trek van krediet profiel navrae, verwydering van vonnisse, herstel u name in ere wanneer u geblacklist is
  • Opsporing van individue – indien u ‘n adres of kontak besonderhede van n persoon soek is ons die antwoord

Full Content

More Law & Judical Services

Upington's legal professionals and judicial services offer expert guidance and representation. From legal advice and notarial services to litigation and dispute resolution, they ensure that individuals and businesses receive trusted support for all legal matters.

View More

Listing Logos